Esegiël 36:22
Esegiël 36:22 CAB23
Daarom, sê aan die huis van Israel: So spreek die HERE; Ek doen dit nie om julle ontwil nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige Naam wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gegaan het.