Eksodus 2:2-4

Eksodus 2:2-4 CAB23

En die vrou het swanger geword en 'n seun gebaar; en toe sy hom sien dat hy 'n mooi kind was, het sy hom drie maande weggesteek. En toe sy hom nie meer kon wegsteek nie, het sy vir hom 'n ark van biesies geneem en dit met slyk en pik bestryk en die kind daarin neergelê; en sy het dit in die vlae by die wal van die rivier neergelê. En sy suster het van ver af gaan staan, om te weet wat met hom gedoen sou word.

Video vir Eksodus 2:2-4