Eksodus 10:15

Eksodus 10:15 CAB23

Want hulle het die hele aarde bedek, sodat die land verduister is; en hulle het al die plante van die land geëet en al die vrugte van die bome wat die hael oorgebly het, en daar het geen groenigheid aan die bome of aan die plante van die veld oorgebly in die hele Egipteland nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 10:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid