Efesiërs 2:9-10
Efesiërs 2:9-10 CAB23
Nie uit werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God vooraf bestem het, sodat ons daarin kan wandel.