Deuteronomium 4:1

Deuteronomium 4:1 CAB23

Luister dan nou, Israel, na die insettinge en na die verordeninge wat ek julle leer, om dit te doen, dat julle kan lewe en ingaan en die land in besit neem wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle gee.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid