Daniël 7:14

Daniël 7:14 CAB23

En daar is aan hom heerskappy en heerlikheid en 'n koninkryk gegee, sodat alle volke, nasies en tale Hom sou dien; sy heerskappy is 'n ewige heerskappy wat nie sal verbygaan nie, en sy koninkryk wat nie vernietig sal word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 7:14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid