Daniël 1:3

Daniël 1:3 CAB23

En die koning het met Aspenas, die heer van sy eunugs, gespreek dat hy sommige van die kinders van Israel en uit die nageslag van die koning en van die vorste moes bring