Amos 7:12

Amos 7:12 CAB23

Amasia het ook vir Amos gesê: Siener, gaan weg, vlug met jou weg na die land van Juda, en eet daar brood en profeteer daar.