Handelinge 6:3-4

Handelinge 6:3-4 CAB23

Daarom, broers, kyk onder julle uit na sewe manne met eerlike verslag, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie saak kan aanstel. Maar ons sal ons gedurigdeur aan gebed en aan die bediening van die woord oorgee.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid