Handelinge 13:22

Handelinge 13:22 CAB23

En nadat hy hom verwyder het, het hy vir hulle Dawid laat opstaan om hulle koning te wees; aan wie hy ook getuig en gesê het: Ek het Dawid, die seun van Isai, gevind, 'n man na my hart, wat al my wil sal vervul.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 13:22

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid