2 Tessalonisense 2:1-2

2 Tessalonisense 2:1-2 CAB23

Nou smeek ons julle, broeders, by die wederkoms van onse Here Jesus Christus en deur ons samekoms by Hom, dat julle nie gou in gedagtes geskud of verskrik word nie, nie deur gees of deur woord of deur brief soos van ons af nie, aangesien die dag van Christus naby is.