2 Samuel 3:18

2 Samuel 3:18 CAB23

Doen dit dan nou, want die HERE het van Dawid gespreek en gesê: Deur die hand van my kneg Dawid sal Ek my volk Israel verlos uit die hand van die Filistyne en uit die hand van al hulle vyande.