2 Samuel 17:25

2 Samuel 17:25 CAB23

En Absalom het Amasa aangestel as leërowerste in die plek van Joab; en Amasa was 'n man se seun met die naam van Jitra, 'n Israeliet, wat ingegaan het by Abigail, die dogter van Nahas, die suster van Seruja, die moeder van Joab.