2 Konings 7:1
2 Konings 7:1 CAB23
Toe sê Elísa: Hoor die woord van die HERE; So sê die HERE: Môre omtrent hierdie tyd sal 'n maat fynmeel vir 'n sikkel verkoop word en twee mate gars vir 'n sikkel, in die poort van Samaria.