2 Konings 6:18

2 Konings 6:18 CAB23

En toe hulle by hom afkom, het Elísa tot die HERE gebid en gesê: Slaan tog hierdie volk met blindheid. En hy het hulle met blindheid geslaan volgens die woord van Elísa.