2 Konings 2:14

2 Konings 2:14 CAB23

En hy neem die mantel van Elía wat van hom afgeval het, en slaan die waters en sê: Waar is die HERE, die God van Elía? en toe hy ook die waters geslaan het, het hulle heen en weer geskei, en Elisa het oorgegaan.