2 Kronieke 29:33-34

2 Kronieke 29:33-34 CAB23

En die gewyde dinge was ses honderd beeste en drie duisend skape. Maar die priesters was te min, sodat hulle nie al die brandoffers kon afgooi nie; daarom het hulle broers, die Leviete hulle gehelp totdat die werk beëindig was en totdat die ander priesters hulleself geheilig het; want die Leviete was opregter van hart om hulleself te heilig as die priesters.