2 Kronieke 26:16

2 Kronieke 26:16 CAB23

Maar toe hy sterk was, was sy hart verhef tot sy verderf; want hy het oortree teen die HERE sy God en het in die tempel van die HERE ingegaan om op die reukaltaar reukwerk te laat opgaan.