1 Timoteus 6:1

1 Timoteus 6:1 CAB23

Laat soveel diensknegte wat onder die juk is, hulle eie here alle eer waardig ag, sodat die Naam van God en sy leer nie gelaster word nie.