Maar ons, broeders, wat vir 'n kort tydjie van julle weggeneem is in die teenwoordigheid, nie in die hart nie, het des te meer probeer om julle aangesig met groot begeerte te sien. Daarom sou ons na julle toe gekom het, ek Paulus, keer op keer; maar Satan het ons verhinder.
Lees 1 Tessalonisense 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Tessalonisense 2:17-18
15 Dae
“Het jy gehoor Jesus kom terug?” – dit is die herinnering in hierdie eerste brief aan die Tessalonisense, wat almal uitdaag om “nog meer uit te blink” in geloof, hoop en liefde. Reis daagliks deur 1 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's