1 Samuel 18:25

1 Samuel 18:25 CAB23

Toe sê Saul: So moet julle vir Dawid sê: Die koning begeer geen bruidskat nie, maar honderd voorhuide van die Filistyne om te wreek op die vyande van die koning. Maar Saul het gedink om Dawid deur die hand van die Filistyne te laat val.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid