1 Konings 22:19

1 Konings 22:19 CAB23

En hy sê: Hoor dan die woord van die HERE: Ek het die HERE sien sit op sy troon en die hele leër van die hemel staan by hom aan sy regter- en aan sy linkerhand.