1 Korintiërs 5:9-13

1 Korintiërs 5:9-13 CAB23

Ek het in 'n brief aan julle geskryf om nie met hoereerders om te gaan nie: Tog nie heeltemal met die hoereerders van hierdie wêreld, of met die geldgieriges, of rowers of met afgodedienaars nie; want dan moet julle uit die wêreld uitgaan. Maar nou het ek aan julle geskryf om nie geselskap te hê as iemand wat 'n broeder genoem word, 'n hoereerder of gierigaard is of 'n afgodedienaar of 'n lasteraar of 'n dronkaard of 'n afperser is nie; met so een nee om nie te eet nie. Want wat moet ek doen om ook die wat buite is, te oordeel? oordeel julle nie die wat binne is nie? Maar die wat buite is, sal God oordeel. Verwyder dan daardie goddelose onder julleself.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 5:9-13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid