1 Kronieke 22:19

1 Kronieke 22:19 CAB23

Stel nou jou hart en jou siel daarop in om die HERE jou God te soek; staan dan op en bou die heiligdom van die HERE God, om die verbondsark van die HERE en die heilige voorwerpe van God te bring in die huis wat vir die Naam van die HERE gebou moet word.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid