Openbaring 6:1

Openbaring 6:1 AFR20

Ek het gesien toe die Lam een van die sewe seëls oopbreek. En ek het een van die vier lewende wesens soos die geluid van 'n donderslag hoor sê: “Kom!”

Video vir Openbaring 6:1