Psalms 39:2

Psalms 39:2 AFR20

Ek het my voorgeneem om te let op my optrede en my tong van sonde te weerhou; ek moet 'n wag voor my mond plaas wanneer goddeloses in my teenwoordigheid is.

Video vir Psalms 39:2