Psalms 23:1-2
Psalms 23:1-2 AFR20
'n Psalm. Van Dawid. Die HERE is my herder; ek ly nie gebrek nie. In groen weivelde laat Hy my rus; na water waar daar rusplek is, lei Hy my.