Psalms 137:3-4

Psalms 137:3-4 AFR20

want daar het dié wat ons gevange geneem het vir ons die woorde van 'n lied gevra; hulle wat ons weggevoer het, het van ons vreugde verwag: “Sing vir ons een van die Sionsliedere!” Hoe kan ons 'n lied van die HERE sing op vreemde grond?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 137:3-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid