Spreuke 20:8-10
Spreuke 20:8-10 AFR20
'n Koning wat op die regterstoel sit, sif met sy oë al wat sleg is, uit. Wie kan sê: “Ek het my hart skoon gehou, ek is rein van my sonde?” Twee soorte gewigte, twee soorte efas – dit is vir die HERE afstootlik.