Spreuke 20:26-27
Spreuke 20:26-27 AFR20
'n Wyse koning sif goddeloses uit en laat die dorswiel oor hulle loop. Die asem van die mens is die HERE se lamp; daarmee deursoek Hy al die kamers van die binneste.