Spreuke 19:22-23
Spreuke 19:22-23 AFR20
Wat van 'n mens verwag word, is sy troue liefde, en 'n arm mens is beter as 'n leuenaar. Ontsag vir die HERE lei tot lewe, en 'n mens gaan versadig slaap; deur 'n ramp word hy nie getref nie.