Filippense 3:9-10

Filippense 3:9-10 AFR20

en in Hom bevind kan word – nie met my eie geregtigheid op grond van die wet nie, maar met die geregtigheid deur geloof in Christus, die regverdiging wat van God kom, deur die geloof – en sodat ek Christus kan ken, die krag van sy opstanding, en die verbondenheid met sy lyding, deur aan sy dood gelykvormig te word

Video vir Filippense 3:9-10

Versbeeld vir Filippense 3:9-10

Filippense 3:9-10 - en in Hom bevind kan word –
nie met my eie geregtigheid
op grond van die wet nie,
maar met die geregtigheid
deur geloof in Christus,
die regverdiging wat van God kom,
deur die geloof –
en sodat ek Christus kan ken,
die krag van sy opstanding,
en die verbondenheid met sy lyding,
deur aan sy dood gelykvormig te word