Filippense 3:12

Filippense 3:12 AFR20

Nie dat ek dit al verkry het of reeds volmaak is nie, maar ek streef daarna om dit my eie te maak, omdat Christus Jesus my reeds sy eie gemaak het.

Video vir Filippense 3:12