Numeri 18:26

Numeri 18:26 AFR20

“ Jy moet met die Leviete praat. Sê vir hulle, ‘Wanneer julle van die Israeliete die tiende ontvang wat Ek vir julle van hulle kant as julle erfenis gegee het, moet julle daarvan 'n wydingsgeskenk vir die HERE aanbied – 'n tiende van die tiende.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 18:26

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid