Numeri 12:6-8

Numeri 12:6-8 AFR20

het Hy gesê: “Luister nou na my woorde: “As daar 'n profeet onder julle is, sal Ek, die HERE, Myself in 'n visioen aan hom bekend maak; in 'n droom sal Ek met hom praat. Met my dienskneg Moses is dit anders. In my hele huishouding is hy betroubaar. Van aangesig tot aangesig praat Ek met hom, in 'n verskyning, nie in raaisels nie; die verskyningsvorm van die HERE sien hy. Waarom was julle dan nie bang om teen my dienskneg, Moses, uit te vaar nie?”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid