Miga 6:8
Miga 6:8 AFR20
Hy het aan jou, mens, bekend gemaak wat goed is: Wat anders eis die HERE van jou as om net te doen wat reg is, om troue liefde te bewys en om nederig die pad saam met jou God te loop?