Lukas 8:17

Lukas 8:17 AFR20

Daar is niks verborge wat nie blootgelê sal word nie, en niks weggesteek wat nie bekend sal word en aan die lig sal kom nie.