Levitikus 24:16
Levitikus 24:16 AFR20
Die een wat die Naam van die HERE laster, moet beslis sterf. Die hele volksvergadering moet hom beslis stenig. Soos 'n gebore Israeliet moet 'n •vreemdeling ook sterf wanneer hy die Godsnaam laster.