Levitikus 1:3

Levitikus 1:3 AFR20

“ ‘As die persoon se offer 'n •brandoffer is uit die beeste, moet dit 'n bul sonder gebrek wees wat hy bring. Hy moet dit na die ingang van die •Tent van Ontmoeting bring en dit so aanbied dat hy voor die HERE aanvaarbaar is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 1:3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid