Josua 3:13
Josua 3:13 AFR20
Wanneer die voete van die priesters wat die ark van die HERE, die Heer van die hele aarde, dra, in die water van die Jordaan tot rus kom, sal die water van die Jordaan, die water wat van bo af kom, afgesny word en in een massa opdam. ”

