Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Josua 3:10

Josua 3:10 AFR20

Josua het ook gesê: “Hieraan sal julle weet dat die lewende God in julle midde is en dat Hy beslis die Kanaäniete, die Hetiete, die Hewiete, die Feresiete, die Girgasiete, die Amoriete en die Jebusiete voor julle sal verdryf: