Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Josua 11:23

Josua 11:23 AFR20

Josua het die hele landstreek verower, net soos die Herevir Moses gesê het. Josua het dit aan Israel as erfdeel gegee, ooreenkomstig die indeling van hulle stamme. Die land het toe gerus van oorlog.