Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Josua 10:25

Josua 10:25 AFR20

Josua sê toe vir hulle: “Moenie bang wees nie en moet julle nie laat afskrik nie. Wees dapper en sterk, want so sal die Here met al julle vyande maak teen wie julle gaan veg. ”