Ja, dan sal jy jou vreugde vind by die Almagtige, en jou gesig na God ophef. Jy sal by Hom pleit en Hy sal jou verhoor; jou beloftes sal jy betaal. Jy sal oor 'n saak besluit, en dit sal vir jou vervul word; oor jou paaie sal 'n lig skyn.
Lees Job 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Job 22:26-28
5 Dae
Hierdie 5-dag-leesplan sal lesers aanmoedig om hul roeping te vind, hul diepste passie te ontwikkel en hul droom uit te leef. Elke dag bevat gedagtes rondom ’n spesifieke tema (soos om jou talente en vaardighede te ontdek, jou passie te herstel en jou droom na te streef) en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Jean Keys se “Leef jou roeping”.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's