Jeremia 5:24

Jeremia 5:24 AFR20

Hulle het nie by hulleself gedink nie, Ons moet tog ontsag hê vir die HERE ons God, vir Hom wat reënbuie gee – vroeë en laatreëns, elkeen op sy tyd, vir Hom wat die vasgestelde weke van die oes vir ons in stand hou.