Jeremia 4:4

Jeremia 4:4 AFR20

Besny julleself vir die HERE; verwyder die voorhuid van julle harte, manne van Juda en inwoners van Jerusalem. Anders breek my woede los soos 'n vuur en brand sonder dat iemand dit blus, vanweë julle bose dade. ”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid