Jeremia 3:1

Jeremia 3:1 AFR20

Jy moet sê: “As 'n man sy vrou wegstuur, en sy gaan van hom af weg en word die vrou van 'n ander man, sal hy weer na haar teruggaan? Sal daardie land nie heeltemal besoedel wees nie? Jy is die een wat met baie minnaars gehoereer het, en jy wil na My terugkeer?” is die uitspraak van die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 3:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid