Jeremia 25:29

Jeremia 25:29 AFR20

Want kyk, in die stad waaroor my Naam uitgeroep is, begin Ek met die onheil – sal julle dan enigsins vryspring? Julle sal nie vryspring nie, want Ek gaan 'n swaard oproep teen al die inwoners van die aarde,” ’ ” is die uitspraak van die HERE, Heerser oor alle magte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 25:29

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid