Rigters 14:3-4

Rigters 14:3-4 AFR20

Sy vader en moeder sê toe vir hom: “Is daar onder die meisies van jou volksgenote, ja, onder my hele volk dan nie 'n vrou nie, dat jy moet gaan om 'n vrou te kry onder die onbesnede Filistyne? ” Maar Simson het vir sy vader gesê: “Kry háár vir my, want in my oë is sy die regte een.” Sy vader en moeder het egter nie geweet dat dit van die HERE kom nie, want Hy wou 'n geleentheid teen die Filistyne vind. In dié tyd het die Filistyne oor Israel geheers.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 14:3-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid