Jesaja 65:8
Jesaja 65:8 AFR20
So sê die HERE: “Wanneer daar nog sap te vinde is in 'n druiwetros, sal iemand sê, ‘Moet dit nie vernietig nie, want daar is seën in.’ So sal Ek ook optree ter wille van my diensknegte, sodat alles nie vernietig word nie.

